fbpx

Contact Information

.

Do you have any questions for us? Feel free to get in touch with us, we would love to have a conversation with you.

Phone Us

Hannes: 082 806 8895
Janette: 082 493 9495

Email Us

info@koinoniadiscipleship.co.za

BrightStar LifeStyle

Wat ‘n wonderlike vreugde en voorreg om Hennie en Amanda Swanepoel van BrightStar LifeStyle by ons te kon hê. Tydens hulle eerste besoek aan ons (een van 4 besoeke gedurende 2023) het hulle ons bedien en toegerus om ‘n “Skitterende self” te wees.

Die aanbieding was energiek, kreatief en pret. Tydens hierdie eerste aanbieding het ons aandag geskenk aan:
Verantwoordelikheid
Waardes
Selfwaarde
Lewensdoel
Prioriteit.

Een van die “Skitterende Self” lesse wat ons geleer het is: “Uitnemendheid gebeur nooit per ongeluk nie! Dit is altyd die resultaat van harde werk, doelgerigte beplanning en die vermoë om struikelblokke as geleenthede te sien” (Onbekend).

SHARE THIS POST

CATEGORIES

RECENT POSTS

get in touch